Annelize v Rooyen: 082 823 6264; Liezl Bekker: 082 551 5834annelizevr@vodamail.co.za

Hi Annelize,

Ek vertrou dit gaan nog goed by julle.

Ek wil net graag baie dankie se vir die wonderlike diens en produk wat ek van julle ontvang het gedurende my verblyf laas week.

Ek sou graag n review op Travel Ground geplaas het, maar kan nie uit “figure”hoe om daarmee te werk gaan nie.

Maar in elk geval baie dankie aan jouself, Maggie en ook die knaap wat my kar so mooi gewas het Vrydag oggend.

Ek sal definnitief weer van julle gebruik maak vorentoe wanneer ek vir werk daardie kant toe gaan en sal ook my vrou saam bring op n slag en vir haar wys hoe mooi jul plekkie is, veral Kamer 3.

Aangeheg is n selfie met een van die vissies wat ek in die onderste dammetjie gevang het, jy is welkom om dit te gebruik op jul webwerf onder die visvang gedeelte J

20150318_162841

Vriendelike Groete tot volgende keer

(PS: die Neute is wonderlik en lekker, baie dankie!)

Cornelius Smith

International Sales Executive
Legend Lodges, Hotels and Resort
Tel  : + 27 12 443-6700
Fax : + 27 12 361-5674
Cell:  + 27 82 825 5387
Fax : + 86 68 692 87
Private Bag 20017, Garsfontein, 0042
www.legendlodges.co.za

Menu